Ekstra Klasse
Tzaneen Leersentrum bied onafhanklike ekstra klasse aan in alle vakke vir Graad 4 tot Graad 7 leerders. Ekstra klasse word deur 'n gekwalifiseerde onderwyser gedoen.
Ekstra klasse duur een uur lank en word verdeel sodat dit nie drie studente per klas oorskry nie.
Fooi per Klas | |
---|---|
Een klas per week | R250,00 |
Twee klasse per week | R400,00 |