Naskool
Tzaneen Leersentrum se naskoolsentrum is propvol pret en vermaak. Toesig word voorsien en ons onderwysers doen leerders se huiswerk saam met hulle.
Buiten ons snoepwinkel wat tot alle leerlinge beskikbaar is, kan leerders ook van ons weeklikse spyskaart af bestel.
Vir u gerief vervoer ons ook daagliks leerlinge vanaf Laerskool Tzaneen na Tzaneen Leersentrum.
MAANDELIKSE FOOI | |
---|---|
Sonder Vervoer vanaf Laerskool Tzaneen | R750,00 |
Met Vervoer vanaf Laerskool Tzaneen | R850,00 |