Skoolfasiliteite
Tzaneen Leersentrum spog met die volgende fasiliteite:
- 'n Ruim speelgrond met n sandput en twee klimrame;
- 'n Rekenaarkamer met twee rekenaars met opvoedkundige speletjies;
- Netjiese klasse;
- Twee terreinwerkers wat verseker dat ons terrein altyd netjies is;
- 'n Veilige hawe vir al die leerders;
- Interaktiewe toesig;
- Snoepwinkel;
- Weerklikse spyskaart waarvan leerders kos kan bestel;
- 'n TV-kamer;
- 'n Watermasjien wat die leerlinge volle toegang tot het